Thursday, 21 July 2011

Vaarwel aan NASA se ruimtependeltuig, Atlantis

Willie Koorts:

Wat ‘n fantastiese manier om die Pendeltuig program vaarwel te roep!  Na Oleg se voorspelling dat die twee ‘n paar minute uitmekaar sou wees en Rudie se opmerking op Facebook dat hulle verby die Suiderkruis gaan vlieg, het ek my foto beplan deur op een plek te konsentreer en agterna die fotos te kombineer.  Ek was so besig om te konsentreer op Atlantis, dat ek eers later besef het dat ISS so kort na dit volg, om die waarheid te sê, hulle was naby genoeg om in een veld te pas, maar ek moes deurdruk met my beplande foto.
Dit was wonderlik dat ons so goed geplaas was vir die swanesang, en boonop ook nog perfekte weer in die middel van die winter!

Monday, 11 July 2011

Happy first birthday, Neptune!

On 12 July, Neptune will celebrate its very first birthday because exactly one Neptunian year -- or 164.79 Earth years -- will have passed since its discovery.
Neptune was mathematically predicted before it was first telescopically observed on 24 September 1846. Astronomer Johann Gottfried Galle and his assistant Heinrich Louis d'Arrest used Urbain Le Verrier's calculations to locate the planet. It was found to be within a single degree of where Le Verrier had predicted it would be and it was the first planet to have been discovered deliberately.

More...

Thursday, 23 June 2011

How to tick the Horesehead nebula of your astro bucket list

Seeing the Horsehead with a filter is a real accomplishment; finding it without one is something to very be proud of!


Dark Nebula w/nebulosity
aka B33, LDN 1630

Minimum requirements to detect: 8-inch scope under dark skies


Monday, 20 June 2011

Nog `n maanverduisteringfoto

Frans Human van ASSA Bloemfontein het hierdie samestelling van die totale maanverduistering afgeneem.


Friday, 17 June 2011

Total Lunar Eclipse , 15 June 2011 - Animation




Click on Picture to view eclipse animation

Photos: Hannes Pieterse

Tuesday, 14 June 2011

Onthou: Algehele Maanverduistering, 15 Junie 2011


 Tye volgens The Sky 6:

19:24: Beweeg in Penumbra in
20:23: Beweeg in Umbra in (Verduistering is meer sigbaar)
21:23: Algehele verduistering begin. Maan in in rooi gloed gehul.
23:03 Algehele verduistering eindig. Beweeg in penumbra in. (Maan word meer strokie-vir-strokiesigbaar)
00:04 Maan uit Umbra en in Penumbra.
01:04  Maan uit Penumbra en algehele verduistering is verby.

Reminder: Total Lunar Eclipse, 15 June

Friday, 10 June 2011

NGC 3324, Gabriela Mistral nebula vanaf Boyden-sterrewag, Bloemfontein

Klik om te vergroot

NGC 3324, Gabriela Mistral nebula
Constellation: Carina (Car)
Foto: Brett du Preez, ASSA Bloemfontein
Atik 383L+
280mins Ha data
20mins subs
127mm Apo triplet refractor
Cgem off axis autoguided with Meade dsi pro
Captured with Maxim DL 5, Sigma stacked, processed with startools and Photoshop cs5

Monday, 6 June 2011

ATM: Amaterur teleskoopmakers in Bloemfontein bymekaar

Thinus van der Merwe van ASSA Bloemfontein wys hier hoe `n spieël geslyp moet word by `n inligtingsessie om jou eie teleskoop te bou.

Saturday, 4 June 2011

Die "Jet Stream" beïnvloed jou waarnemingsomstandighede!

 Kliek om te vergroot
 Die Suidelike "Jet stream" soos op 4 Junie 2011 besig om oor Suidelike Afrika te beweeg. Tog as jy na die Wolkekaart van Kobus Botha (hieronder) kyk is dit oopgetrek oor Suid-Afrika.  
Kliek om te vergroot

Hoe gaan die "seeing" vanaand by Boyden wees? Waarskynlik onstabiel. Is dit nie `n nfaktor wat ons amateurs nie in gedagte hou as ons observasieaande beplan nie. Agterna kla ons oor die voorwerpe wat rondspring.

Lees gerus die artikel hieronder wat ek op `n webtuiste raak ge-google het.  Onderaan is 'n paar skakels.

Source: Astronomy Club of Asheville
"Seeing" refers to the the amount of "blurring" caused by the earth's atmosphere -- most apparent in a telescope using higher magnifications.  Astronomers refer to this atmospheric turmoil as "bad seeing".  Seeing well at high magnifications is only possible when the air is steady.

Excellent seeing means, at high magnification, you will see fine detail on planets.  In bad seeing, planets might look like they are under a layer of rippling water and show little detail at any magnification, but the view of galaxies is probably undiminished.

Bad seeing is caused by turbulence combined with temperature differences in the atmosphere.  The turbulence may be caused by ground level winds as well as higher level air movements created by the jet stream. When the jet stream is overhead, seeing is generally poor.

Bad seeing can occur during perfectly clear weather.  Often good seeing occurs during poor transparency.  It's because seeing is not very related to the water vapor content (transparency) of the air. 

Skakels







Wednesday, 1 June 2011

Deep Space Atlas - Father's day Special

FATHER'S DAY SPECIAL!
Father's Day special of R299 for the Deep Space Atlas for the
month of June. (Usual price R399)
Postage: R45
To order, please use the following email address: wayne.mitchell@penbogroupe.com

For more info about the book visit blog article: Deep Space Atlas