Monday 6 June 2011

ATM: Amaterur teleskoopmakers in Bloemfontein bymekaar

Thinus van der Merwe van ASSA Bloemfontein wys hier hoe `n spieƫl geslyp moet word by `n inligtingsessie om jou eie teleskoop te bou.