Op 1 Junie 2009 het ek die eerste keer oor die "Star Gazer’s Deep Space Atlas, Outdoor Viewing" geskryf. Nou is die die nuwe verbeterde weergawe hier. (Amper hier). Dit is middel-Junie beskikbaar. Ek is weereens opgewonde en het klaar myne bestel.
Hoekom die opgewondnheid.
Dit is vir die Suidelike halfrond saamgestel.
Dit is gemaak om buite by jou teleskoop of verkyker gebruik te word
Blaaie is doubestand. Wonderlik vir die vroegoggende buite.
Bladsyagtergrond is swart met wit teks en voorwerpe daarop.
Konstellasies in die naghemel word maklik opgespoor.
So ook die voorwerpe in die naghemel.
Daar is `n “Sky Tour” om jou te help om die boek te gebruik.
Kwaliteit drukwerk
Lees weer 1 Junie se blog in die argief.
Baie ekstra inligting oor sterrekunde berskikbaar.
Daar is geen sokkerstatistiek in nie. Niks van FIFA nie.
Meer inligting en voorbeeldbladsye is hier beskikbaar:
1& 3 is dieselfde. Bestelinligting is by 1 beskikbaar.
2 & 3 is dieselfde voorbeeldbladsye
Voorbeeldbladsye en kontakinligting in Powerpoint. Klik hier (2M)
Voorbeeldbladsye en kontakinligting in PDF-formaat . Klik hier (2M)