Monday, 20 September 2010

Nog Astrofoto's uit Bloemfontein deur Herman Bonnet

My poging met M27 in Vulpecia .My" tracking" was uit,die wind het gewaai ,maar ek kon 25 min kry.
Die eerste keer 'n EOS CLS light pollution filter gebruik .Die verskil is dramaties.Ek het geen" flats" ,"darks" of "bias frames" gebruik nie.Het te laat by die huis gekom en dit sou te lank neem.Kamera :Canon 400d met eos cls clip filter,Skywatcher equinox 120mm refraktor,skywatcher eq 6 pro
Foto: Herman Bonnet
ASSA Bloemfontein
Horsehead nebula, Barnard 33, IC434, NGC2023 in Orion
Geneem op 19/12/2009
Canon 400D
Skywatcher eq6 pro
William Optics Zenithstar 80mm refractor
40 min exposure
Foto: Herman Bonnet
ASSA Bloemfontein
Helix Nebula,NGC7293 in Aquarius
Geneem 07/09//2010
Skywatcher equinox 120 mmrefractor
Skywatcher eq6 pro
Astronomik cls light pollution filter
Canon 400D
60 min exposure
darks ,flats,bias frames
Foto: Herman Bonnet
ASSA Bloemfontein