Tuesday 28 July 2009

Southern Sky News for 2009 August

Augustus is Jupiter se maand. Nie eens Mars wat so "groot" soos die maan gaan word, gaan die ou grootte se donder steel nie. Oops! Nou is almal weer ontsteld. Nee! Nee! Nee! Mars gaan nie so groot soos die maan word nie. Jupiter en sy mane is die hele Augustus-maand van vroeg tot laat sigbaar. Die mane is nou wel net sigbaar met `n kragtige verkyker of klein teleskoop. Op 14 Augustus is die Jupiter in opposisie as die aarde direk tussen hom en die son is. Dit is dan ook op sy helderste.

  • Kyk wat is nog gedurende Augustus in die suidelike naghemel te sien. Kliek hier

    Besoek Auke Slotegraaf se Sterrekunde webtuiste
    Auke Slotegraaf is die huidige Direkteur van die ASSA* Dieplug waarnemingsafdeling.