Die planetarium in Johannesburg het weer `n voorraad teleskope. Gaan loer gerus op hulle webblad. Die pryse is mededingend. Hulle wil sterrekunde so goedkoop moontlik by Jan Alleman uitbring. Ondersteun hulle gerus. - www.planetarium.co.za
Kliek op Telescopes bo aan die blad.
- Nee! Ek kry nie kommissie nie.
Kontak die planetarium: planet@planetarium.co.za
Groete
Hannes Pieterse
e-pos: jl.pieterse@yahoo.com