Wednesday, 18 August 2010
Boyden Sterrewag Ope-aand | Boyden Observatory Open Evening
Boyden Sterrewag Ope-aand
21-08-2010, 18h30 19:00
18:30: Waarneming van Saturnus deur die 13” teleskoop indien die weer dit toelaat
19:00: Lesing
"Wat die Sterre van Pluto vertel"
(Prof. Matie Hoffman, Mnr. Pat van Heerden en Ernie Halberg)
Ernie Halberg vertel ook van die asteroide wat hy ontdek het.
20:00: Waarnemings deur teleskope indien die weer dit toelaat
Toegang: R 30 per motor
Verversings en ligte etes te koop
Aangebied deur:
Vriende van Boyden Sterrewag en die
Amateur Sterrekunde Vereniging
Boyden Observatory Open Evening
21-08-2010, 18h30 for 19:00
The program includes observing through the telescopes weather permitting
18:30: Observing Saturn through the 13” telescope weather permitting
19:00: Lecture
“What the stars reveal about Pluto”
(Prof. Matie Hoffman, Mr. Pat van Heerden and Ernie Halberg)
Ernie Halberg tells us about the asteroid he discovered.
20:00: Observing through telescopes weather permitting
Entrance: R 30 per car
Refreshments and light meals for sale
Presented by:
Friends of Boyden Observatory and the
Amateur Astronomy Society
Tuesday, 17 August 2010
Andromeda (M31) vanaf Boyden-sterrewag
Klik om te vergroot
Details van Andromeda:
Data verkry deur Nebulosity en PHD.
Beligting: 120 min in totaal van 10 min beligtings.
Gestack in Deepsky Stacker met flatframes en bias frames.
Geen Darkframes nie. (Hotpixels verwyder d.m.v. 'n Bad pixel map)
Verder geprosesseer in Photoshop CS5 en Noel Carboni's tools.
Kamera: 8.6megapixel QHY9 kleur ccd-kamera.
Teleskope: Maxvision f/6 80mm apochromatic triplet refractor met 'n 8 duim Jones Bird newtonian reflector f/7.
Guiding gedoen deur reflector.
Mount is 'n Skywatcher HEQ5 Pro.
Foto: Brett du Preez en Chris Joubert
ASSA Bloemfontein
M110 is ook sigbaar (regs)
ASSA Bloemfontein
M110 is ook sigbaar (regs)
Dark adaptation 2
Much better than the traditional flashlight and red filter, however, is a red LED (light-emitting diode) flashlight. Its red is purer and deeper, so the division between rod and cone vision is more sharply drawn. LEDs also use much less current, so the batteries last for years. Many LED flashlights for astronomers are now available.
Secrets of Deep-Sky Observing by Alan MacRobert
Monday, 16 August 2010
Dark adaption 1
Be prepared to let your eyes adjust to the darkness. It takes about half an hour for the human eye to become totally darkadapted. If you look into headlights, or a bright flashlight, even for a second, be ready to start that half hour over again.
Stargazing Basics
Getting Started in Recreational Astronomy
ISBN-13 978-0-521-72859-1
- PAUL E. KINZER
Getting Started in Recreational Astronomy
ISBN-13 978-0-521-72859-1
- PAUL E. KINZER
Sunday, 15 August 2010
How to find the South Celestial Pole (SCP)
It is always difficult to find the (almost) exact spot when you are aligning your telescope. I hope this will help!
Why find the SCP?
- To set up your Barn door mount (Scotch Mount, Star Tracker) to ensure round stars on your image.
- To do a proper polar alignment with your Go To Telescope on a wedge to take astro photographs.
- To store it in your head and show your knowledge at a star party.
Why this method?
- You get pretty close to the SCP without guessing where the lines from wherever should cross.
- With a green laser mounted on binoculars (on a tripod) you should get very close to that magical unmarked spot in the Southern hemisphere. Not even the North star is precisely on the dot.
Whose idea?
- With a green laser mounted on binoculars (on a tripod) you should get very close to that magical unmarked spot in the Southern hemisphere. Not even the North star is precisely on the dot.
Whose idea?
When I was setting up my Barn door mount to take photographs at the Britstown Star Party (6 - 9 August 2010) it all came back to me. I used this pattern some years ago to set up my SCT at Boyden Observatory. I tried to find it on the web, but Google was of no help. So if I stole the idea from someone, please let me know and I will credit you.
What you need to plot the SCP
- 7 X 50 m binoculars
- A steady hand or a tripod for the binoculars.
- A green laser pointer will help. Mount the laser and binoculars on a tripod.
Adjust the laser light to show in the center of the binocular view.
How to find the SCP
1. Find the constellation Octans. Use a planisphere, software like The Sky 6, Cartes du Ciel etc. or Map 1 below.
2. Zoom in and plot the Table mountain figure on map 2. It is almost magnitude 6 stars. So be patient. When you get familiar with the star environment you will find them with the first pointing of the binoculars. PRACTICE!
- Binocular view (7 X 50) 7 degrees.
3. Use the third map to pinpoint the SCP
- Upsilon Octantis
Object name: SAO 258932 Other ID: HIP 111196 Magnitude: 5.76 Flamsteed-Bayer: Upsilon Octantis - Tau Octanti
Object name: SAO 258970 Other ID: HIP 115836 Magnitude: 5.50 Flamsteed-Bayer: Tau Octantis - Sigma Octantis
Object name: SAO 258857 Other ID: HIP 104382 Magnitude: 5.45 Flamsteed-Bayer: Sigma Octantis - Chi Octantis
Object name: SAO 258799 Other ID: HIP 92824 Magnitude: 5.29 Flamsteed-Bayer: Chi Octantis
I hope there is method to my madness.
- Connect Tau Octantis and Chi Octantis
- Draw a 90° line through Sigma Octantis. This line will pass very close to the SCP.
- Draw a 90° line through Sigma Octantis. This line will pass very close to the SCP.
- Sigma Octantis is 01°02'37" from the SCP
- The star (mag 6.8) is 00°13'41.818" from the SCP.
How close do you want to get to the SCP?
Charts: TheSky6
Charts: TheSky6
Enjoy!
Hannes Pieterse
ASSA Bloemfontein
South Africa
South Africa
Die moontlikheid van lewe binne ons eie sonnestelsel
Plek: Pigout Restaurant
Bespreek vooraf
Kontakinligting:
Henk Swanepoel
UFO Research Centre
Smithfield
Tel: (051) 683-0498
E-pos: uforesearch@smithfield.co.za
Adres: Smithfield
Datum: 25 September 2010
Datum: 25 September 2010
Tyd: 19H00
Koste: R75 vir volwassenes en R50 vir kinders
Program: Sterre kyk voor die maan opkom en praatjie.
Tema: Die moontlikheid van lewe binne ons eie sonnestelsel
Ingeluit by die toegang: Lekker sop en ciabatta en wyn en koeldrank
130 km van Bloemfontein. Hier is gastehuise waar mense kan oorslaap as hulle wil.
Bring ook julle teleskope saam. Die sterre is baie mooi hier.
Werk wat by die sentrum gedoen word: Radiowaarnemings. Navorsing op die son en Jupiter. Die belangrikste werk is navorsing in die 1.4GHz waterstoflyn waar vir enige tekens van ET gesoek word.
Bespreek vooraf
Kontakinligting:
Henk Swanepoel
UFO Research Centre
Smithfield
Tel: (051) 683-0498
E-pos: uforesearch@smithfield.co.za
Thursday, 12 August 2010
How to Get Started in Amateur Astronomy
Hier is `n webtuiste vir die voornemende amateur sterrekundige. Besoek die webblad en lees die res. Ek plaas net die opskrifte.
Groete
1. Read about astronomy.
2. Visit a planetarium or observatory.
3. Purchase a star atlas or a star map which will enable you to determine what you are looking at while gazing at the sky.
4. Find someplace dark to observe that is away from city glare.
5. Buy a pair of binoculars.
6. Obtain a telescope.
7. Join an astronomy club.
8. Attend a star party.
9. Subscribe to an astronomy magazine.
10. Subscribe to an astronomy podcast, such as What's Up in Astronomy, StarDate, or SkyWatch.
11. Join the Astronomical League or similar organization. (ASSA in South Africa)
12. Enjoy your new hobby.
12. Enjoy your new hobby.
Klubaand: 14 Augustus vir Bloemfontein Amateur Sterrekundiges
Plek: Boyden-sterrewag
Datum: Saterdag, 14 Augustus 2010
Tyd: 17:30- Tot ons klaar is.
Datum: Saterdag, 14 Augustus 2010
Tyd: 17:30- Tot ons klaar is.
- Groepbespreking: Gesels oor die afstand- en grootte bepaling van sterre.
Lees vooraf daaroor op die internet. Wiki’s en ander. Maak uitdrukke en bring saam.
As jy `n boek het met inligting daaroor kan jy dit gerus ook saambring.
(In die biblioteek)
- Hannes en Pieter Pieterse gee terugvoer oor die “Star Party” op Kambro naby Britstown. Foto's
- Dieplugwaarneming op die platform. Die stukkie maan wat op is, is ook `n goeie teiken.
Bring jou teleskoop of verkykyer.
Onthou jou sterkaarte en maanatlas.
Bring vir jou `n eet- en drinkding saam. Ons sal die kookwater gee.
Ook iets om aan te peusel onder by die platform.
Hou die weer dop en trek maar warm aan.
Groete
Hannes Pieterse
Waarnemingshulp
- What's Up - August 2010 (SAAO)
- Southern Sky Almanac for 2010 - Pdf (Thanx Auke)
- Comet Chasing August 2010
- Dieplugvoorwerpe (teleskoop) vir Augustus
- Verkykervoorwerpe vir Augustus
- Donker aande in Augustus 2010
- ASSA se Top 100 (Dieplug)
- Moon Phases
- Wolke
- SA Time server
- How to observe the deep sky
- Southern Sky Map (S&T)
- psychohistorian.org
- Southern Star Wheel
- Sky Map - Southern Hemisphere
- Dieplug waarnemingsverslae
Laai dokumente af ! (Pdf-formaat)
- Deepsky Observer’s Companion
Pdf-formaat (Dankie Auke)
- Sketskaart vir jou waarnemings
- Sterrekunde-inligtingstuk
Wednesday, 11 August 2010
Foto's van die 2010 Star Party by Kambro, Britstown
Klik op die foto-onderskrif hierbo om na die foto's te gaan.
Klik op die middelste "Play"-pyltjie vir outomatiese aanblaai of om te "Pause".
Klik op die middelste "Play"-pyltjie vir outomatiese aanblaai of om te "Pause".
of klik op die links en regspyltjie vir 1 foto op `n slag.
Klik op die linker ikon om die kleinfototjies links te laat verdwyn.
Stel jou skerm op volskerm (F11)
e-pos: assabfn@gmail.com
Stel jou skerm op volskerm (F11)
Geniet dit!
Hannes Pieterse
e-pos: assabfn@gmail.com
Tuesday, 10 August 2010
Starparty 2010: Sluit af met `n vuurstreep oor Kambro by Britstown
Klik om te vergroot
"Kyk daar!" skree ek vir Louis en Pieter.
Na die wind uit die Weste ons forseer het om om op te pak het ons so teen 10:00 by Auke se blyplek op die stoep gaan sit en gesels. En drie koppies koffie later en amper Maandag is ons daar weg.
Dit is Maandagoggend 00:03 toe ek die meteoor net so links van die Groot Magellaanse wolk sien.
"Ok! dink ek. Die hele naweek was daar baie van die goed. Net nog een. Die verskil is hierdie een is helder en dit hou nie op nie. `n Lang geel -oranje vuurstreep met vonke stert agter die kern aan.
Ek skree vir die Pieter en Louis (Fourie) om te kyk. Ook hulle volg die vuurstreep so van tussen die middel van die Magellaansew wolk en die Suiderkruis tot net verby die Suiderkruis.
Was dit dalk `n stuk van `n satelliet wat ingekom het of kon dit `n meteoor wees? Met die horsisontale trajek het dit lank in die boonste lae van die atmosfeer vertoef.
(Ons het net koffie gedrink ;-)
Beslis `n hoogtepunt om die naweek mee af te sluit. Laat weet asseblief wie die vuurstreep gesien het.
Dankie aan almal vir `n wonderlike naweek by Kambro (Naby Britstown)
Ek is besig met die foto's en sal die skakel hier op die blog pos en ook vir Auke stuur.
Hier is solank `n klompie foto's wat Auke gelaai het: www.psychohistorian.org
Groete
Hannes Pieterse
Subscribe to:
Posts (Atom)