 Plek: Pigout Restaurant
Plek: Pigout Restaurant Adres:  Smithfield
Datum: 25 September 2010
Datum: 25 September 2010
Tyd: 19H00
Koste:  R75    vir volwassenes en R50 vir kinders
Program:  Sterre kyk voor die maan opkom en  praatjie.
Tema: Die  moontlikheid van lewe binne ons eie sonnestelsel
Ingeluit by die toegang: Lekker sop en    ciabatta en wyn  en koeldrank 
130 km van Bloemfontein. Hier is gastehuise waar mense kan oorslaap as hulle wil.
Bring ook julle teleskope saam. Die sterre is baie mooi hier.
Werk wat by die sentrum gedoen word: Radiowaarnemings. Navorsing op die son en Jupiter.    Die belangrikste werk is navorsing in die 1.4GHz    waterstoflyn waar  vir enige tekens van ET  gesoek word.
Bespreek vooraf
Kontakinligting:
Henk Swanepoel
UFO Research Centre
Smithfield
Tel: (051) 683-0498
E-pos: uforesearch@smithfield.co.za
 
