Vir almal wat meer van Sterrekunde wil leer.
Datum: Saterdag, 14 April 2012
Tyd: 17:00
Plek: Boyden-sterrewag
Koste: R120 (volwassene) R80 (kinders)
Plek vir 50 deelnemers
Kontak ons om te bespreek: assabfn@gmail.com
Aangebied deur Bloemfontein Sterrekundevereniging.
Bring saam: Jou eie piekniekmandjie (aandete);
Verkyker as jy een het;
Klein flitsie (ons sal `n rooi filter verskaf).
Warm klere
Verkyker as jy een het;
Klein flitsie (ons sal `n rooi filter verskaf).
Warm klere
DVD met sterrekunde sagteware en baie inligting word verskaf
Sterkaarte word verskaf
Daar is: Koffie en tee;
Sterkaarte word verskaf
Daar is: Koffie en tee;
Program
16:15 – 17:00 Registrasie en rooi filters (45min)
17:00 Verwelkoming – Matie Hoffman (10min)
17:10 – 17:45 Zoemreis (30 min)
17:50 Beginnerlesing – Ouditorium (40 min)
18:30 – 18:55 Ete op ouditorium se dak (Rooi filters)
19:00 Praktiese observasie van konstellasies, sterre en ander voorwerpe op die ouditorium se dak. (60 min)
20:00 Waarnemings met teleskope vanaf die noordelike platform (Tot laat…)