Maak `n knoop in jou selfoon om hierdie okkultasie van Venus deur die maan nie mis te loop nie. Dit is in die dag en sal maklik met `n verkyker waargeneem kan word. Selfs met die blote oog. Venus verdwyn Saterdag 11 September om 14:29 agter die maan en verskyn dan weer om 15:47. Die sekelmaantjie gaan hoog in die hemel sit en daardie klein ligpuntjie naby hom is Venus. Sien onder vir meer spesifieke tye.
Times for the Free State
Bethlehem 2:36 pm 3:48 pm
Bloemfontein 2:29 pm 3:47 pm
Harrismith 2:38 pm 3:50 pm
Kroonstad 2:33 pm 3:45 pm
Parys 2:34 pm 3:43 pm
Smithfield 2:30 pm 3:50 pm
Northern Cape
Calvinia 2:14 pm 3:40 pm
De Aar 2:24 pm 3:46 pm
Hotazel 2:19 pm 3:37 pm
Kimberley 2:25 pm 3:44 pm
Springbok 2:08 pm 3:34 pm
Sutherland 2:18 pm 3:44 pm
Upington 2:15 pm 3:37 pm
- Besoek die Johannesburg Planetarium vir meer spesifieke tye in Suid Afrika
- So het dit in 2007 gelyk: Astronomy Picture of the Day
- Next good Venus-Moon occultation for us is March 2023.
Hier is meer inligting:
11 Sep - Occultation of Venus for E Brazil & S Africa (daytime)
Local Circumstances (Boyden Observatory - Bloemfontein)
Longitude = 26° 14' 31" E
Latitude = 29° 01' 18" S
Elevation = 1114m.
Greatest Occultation = 2010-Sep-11 13:08:05.6 UT
Altitude = 76.4°
Azimuth = 338.3°
Calendar Date and Time Planet Sun Limb
Universal Time Azi Alt PA Alt PA
Universal Time
Ingress 2010-Sep-11 12:29:18.8 d 18.6° 76.6° 88.0° 43.0° 295.3°
Egress 2010-Sep-11 13:47:08.7 b 309.3° 71.2° 328.4° 28.5° 295.2°
Duration 77m 49.9s
Graphic of disappearance and reappearance points as seen from Boyden Observatory
Graphic Source: TheSky6
Click on images for a bigger view
- Venus has phases like the moon
- Wiki information
- The Phases of Mercury and Venus
-The Phases of Venus