- Hier is `n klompie riglyne vir sulke byeenkomste. Lyk of die arme Amerikaners `n rowwe klomp is by hulle dieplugbyeenkomste.
Tog kan ons maar kennis neem van hoe dit gedoen word. Veral die wit ligte wat ons nie op die platform wil hê nie. Dit neem tot 30 minute vir jou oë om by die donkerte an te pas. Net een wit lig wat in jou oë skyn en nog 20 -30 minute is daarmee heen om weer aan te pas.
Pasop vir daardie kopliggies wat so maklik `n ander ou kan verblind.
- Hier is `n paar skakels na artikels oor etiket by Dieplugbyeenkomste. Ook hulp vir waarnemings en jou teleskoop.
Kliek op die skakels:
- Astro Tom se Star Party etiquette
- Star Party Etiquette
- ABC of Observing
- Adjusting Your Eyes To The Dark
- How to see in the dark (Vat jou kat saam)
- At night, why does it take my eyes several minutes to get used to darkness? (Vit A is die antwoord)
- Your first telescope
- Advice for First Time Telescope Buyers
Hannes Pieterse