Wednesday 23 September 2009

Die Spinnekop in die (Magellaanse) Wolk



Kyk net hoe die Tarantula-newel kan lyk as 'n mens die regte teleskoop het - en dit nie eers 'n ruimte-teleskoop nie...!