
Hier is `n nuttige aanlynprogram om te bepaal wanneer die Hubble-teleskoop en die Internasionale ruimtestasie in jou omgewing gaan sigbaar wees.
Volg die eenvoudig instruksies op die skerm en gou word `n lys van tye op die skerm uitgespoeg. Al wat jy moet kies is jou land, provinsie en dorp. Nie te moeilik nie. Maak vir jou `n uitdruk en gaan soek hom!
Let op die am en pm vir soggens en saans.