Sterrekunde is een van die min displines in die wetenskap waar amateurs nog belangrike bydraes kan maak - gaan kyk gerus op APOD by http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/astropix.html na die belangrike ontdekking onlangs gemaak deur 'n amateur sterrekundige in Australiƫ: 'n nuwe impak-letsel op Jupiter.
As jy nie by die link kan uitkom nie, hier is die foto wat geneem is van Jupiter, met die impak-letsel 'n swart merk net onderkant die boonste pool van die planeet.

Moenie die amateurs afskryf nie - word eerder een!!!!
Groete en "clear skies"!!
Thinus.