35 000 mense het die langste dag by Stonehenge op Salisbury-plein buite Londen ingewag. In Suid Afrika was die 21ste Junie die kortste dag.Hopelik is doer onder in die Suide niemand in hegtenis geneem vir onbehoorlike gedrag nie.
Die Daily Mirror in Londen (kliek hier om berig te lees) berig dat net 37 mense in hegtenis geneem is vir kleiner oortredings.
- Kliek op die foto om te vergroot.
Groete
Hannes Pieterse