Friday 13 April 2012

Sterrekunde Werkswinkel vir beginners


Vir almal wat meer van Sterrekunde wil leer.

Datum: Saterdag, 14 April 2012
Tyd: 17:00
Plek: Boyden-sterrewag
Koste: R120 (volwassene) R80 (kinders)
Plek vir 50 deelnemers 

Kontak ons om te bespreek: assabfn@gmail.com
 Aangebied deur Bloemfontein Sterrekundevereniging. 

Bring saam:  Jou eie piekniekmandjie (aandete);
Verkyker as jy een het;
Klein flitsie (ons sal `n rooi filter verskaf).
Warm klere

DVD met sterrekunde sagteware en baie inligting word verskaf
Sterkaarte word verskaf
Daar is: Koffie en tee; 

Program


16:15 – 17:00 Registrasie en rooi filters (45min)

17:00 Verwelkoming – Matie Hoffman  (10min)

17:10 – 17:45  Zoemreis (30 min)

17:50  Beginnerlesing – Ouditorium (40 min)

18:30 – 18:55  Ete op ouditorium se dak (Rooi filters)

19:00 Praktiese observasie van konstellasies, sterre en ander voorwerpe op die ouditorium se dak. (60 min)

20:00 Waarnemings met teleskope vanaf die noordelike platform  (Tot laat…)