Mense wat hulle eie teleskope en verkykers besit, word ook genooi om dit saam te bring. As dit bewolk is sal die waarnemingstegnieke in die ouditorium bespreek word.
Datum: Saterdag, 23 Mei 2009
Tyd: 18:00
Plek: Boyden Sterrewag (Langs Maselspoort)
Bring eetgoed en koeldrank/water, flitse, potlode, teleskope en verkykers.
- Stuur asb. e-pos aan assabfn@gmail.com as jy die aand gaan bywoon. Dit sal ons help met die beplanning.