Sterrekundefees - 21 Julie 2012
UFS101 en die Bloemfontein Sentrum van die
Astronomie Vereniging van Suider-Afrika
(AVSA / ASSA) span saam om die eerste Sterrekundefees op die
Hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat aan te bied.
Dit sal op 21 Julie 2012 van
9:30 vm. tot 1 nm. in die Callie Human Sentrum van die UV gehou word.
U word uitgenooi om:
· Na
die son deur ‘n spesiaal toegeruste teleskoop te kyk;
· Na
die lansering van demo-vuurpyle te kyk;
· Uitstallings
te sien wat die interaksie tussen astronomie en die ander wetenskappe uitbeeld;
· Die
jongste nuus oor die SKA Suid-Afrika en astronomie verwikkelinge in
Bloemfontein te hoor;
· Die
jongste astronomie toepassings (apps) vir jou iPhone/iPad te verken.
Toegang is gratis en u is welkom om die hele gesin saam
te bring. Daar sal ook ‘n snoepwinkel beskikbaar wees.
Om 9:30 - 10:15 sal Prof. Matie Hoffman ‘n lesing
aanbied oor Die Higgs Boson en ander
onsigbare dinge in die Heelal.
|
…………………………………………………
Astronomy Fair - 21 July
UFS101 and the Bloemfontein Centre of the
Astronomical Society of Southern Africa (ASSA) are joining forces to bring you
the First-ever Astronomy Fair on University of the Free State Main
Campus.
This will be held in the Callie
Human on the 21 July 2012 from 10:00-13:00 at the UFS.
You are invited to:
· Observe
the sun through a specially equipped telescope;
· Witness
the launching of Demo Rockets;
· See
exhibits explaining how astronomy and other sciences interact;
· Hear
the latest news about SKA South Africa and astronomy developments in
Bloemfontein;
· Explore
the latest astronomy applications (apps) for your iPhone/ iPad.
The entrance is free and you are
welcome to bring the whole family. There will be tuck shop facilities
available.
At 9:30 - 10:15 Prof. Matie Hoffman will do a
presentation on The Higgs Boson and other invisible things in the
universe.
|