Wednesday 30 January 2013

Nog `n Komeet C/2011 L4 (PANSTARRS)


Klik om te vergroot
Vir die ouens wat vroeg opstaan of glad nie gaan slaap nie.
Komeet Lemon is sterk op koers na Octans en nou is C/2011 L4 (PANSTARRS) vroegoggend in die Suid-Ooste sigbaar. Nee ek het hom nog nie gesien nie. Te laag vir my. Sal dalk die naweek probeer en op die dak klim.

Maart se Sky and Telescope sĂȘ ons kan die komeet by skypub.com/panstarrs volg. Die voorspelling is klaar daar dat dit nie so helder gaan wees as wat voorspel is nie.
Laat weet ons as jy die komeet sien. (assabfn@gmnail.com)

Skytools 3 gee hierdie voorspelling vir vannag.

On this night C/2011 L4 (PANSTARRS) is best visible between 03:29 and 04:46, with the optimum view at 04:27. Look for it in Telescopium, low in the southeastern sky during morning twilight. It is obvious visually in the Orion SkyQuest XT10 Dob. Use the Ultima 42mm for optimum visual detection. It is magnitude 5.5 with a diameter of 4.5'.