Thursday 26 November 2009

Meteoor! O, Meteoor!

So ver as Kimberley, Reitz en dan natuurlik verder Noord het mense hierdie vuurbal gesien. `n Muur het self gekraak na die impak op die grond. Iewers by 'n wildplaas. Vir ander het die ding net hier agter die koppie geval.

Gaan loer gerus op Auke Slotegraaf se webtuiste na die videos wat tot nou beskikbaar is. Ook wat die ouens sĂȘ wat hierdie ongelooflike gebeurtenis waargeneem het.

Die webadres: Klik hier

(Ek is groen van jaloesie.)

Groete

Hannes Pieterse