Thursday, 19 July 2012

UFS101 ASTRONOMY FAIR - 21 July 2012 | UFS101 STERREKUNDEFEES - 21 Julie 2012

UFS101 ASTRONOMY FAIR

UFS101 and the Bloemfontein Centre of the Astronomical Society of Southern Africa (ASSA) are joining forces to bring you the First-ever Astronomy Fair on University of the Free State Campus. This will be held in the Callie Human on the 21 July 2012 from 10:00-13:00 at the UFS.
You are invited to:
·         Observe the sun through a specially equipped telescope;
·         Witness the launching of Demo Rockets;
·         See exhibits explaining how astronomy and other sciences interact
·         Hear the latest news about SKA-South Africa and astronomy developments in Bloemfontein
·         Explore the latest astronomy applications for your iPhone/ iPad
The entrance is free and you are welcome to bring the whole family. There will be tuckshop facilities available.

PROGRAMME FOR 21 JULY

Time
Activity
Venue
09:30 -10:15
Presentation: Higgs Bozon and other invisible things in the universe by Prof. Hoffman
Badminton Hall
10:00 - 13:00

(08:30 Building of Rockets)
10:00 Expo
12:00 Launching of Rockets
Callie Human


UFS101 STERREKUNDEFEES

UFS101 en die Bloemfontein Sentrum van die Astronomical Society of Southern Africa (ASSA) span saam om die eerste Astronomy Fair op die Universiteit van die Vrystaat kampus aantebied. Dit sal op 21 Julie 2012 om 10:00- 13:00 in die Callie Human Sentrumvan die UV gehou word.
U word uitgenooi om:
·         Na die son deur 'n spesiaal toegeruste teleskoop te kyk;
·         Die lansering van demonstrasie vuurpyle te aanskou;
·         Uitstallings te sien wat die interaksie tussen astronomie en die ander wetenskappe verduidelik;
·         Die jongste nuus oor die SKA-SuidAfrika en astronomie verwikkelinge in Bloemfontein te hoor.
·         Die jongste astronomie toepassings (apps) vir jou iPhone/iPad te verken.
Toegang is gratis en u is welkom om die hele gesin saam te bring. Daar sal ook 'n snoepwinkel beskikbaar wees.

PROGRAM VIR 21 JULY

Tyd
Aktiwiteit
Plek
09:30 -10:15
Aanbieding: Higgs Bozon en ander onsigbare dinge in die heelal deur Prof. Hoffman
Pluimbalsaal
10:00 - 13:00

(08:30 Bou van vuurpyle)
10:00 Uitstalling
12:00 Lansering van vuurpyle
Callie Human


--
____________________________
Bloemfontein Sterrekundevereniging
Bloemfontein Astronomy Society*

*Blog*: assabfn.blogspot.com
*Web*: www.assabfn.co.za
**

   - As jy nie e-posse van ons wil ontvang nie, kan jy `n e-pos aan
   assabfn@gmail.com stuur en vra om van die adreslys verwyder te word.
   - If you do not want to receive emails from us, please send an email to
   assabfn@gmail.com and ask to be removed from the address list.
  


No comments:

Post a Comment