Friday 11 November 2011

Groot klip sommer baie naby verby.




Vroeƫr die week het 2005 YU55 so bietjie meer as 325 000 km van die aarde af verby beweeg. Dit is effens nader as die maan se afstand.