Saturday 8 October 2011

Sterrekundewoordeboek / Dictionary of astronomy


Sterrekundewoordeboek 

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gee vir ons `n aanlyn  Sterrekundewoordeboek / Dictionary of astronomy.

(
Afrikaans – Engels)

Voorbeeld

aangroeistroom (akkresiestroom) : accretion stream
aangroeitempo (akkresietempo) : accretion rate, rate of accretion
aangroeiteorie (akkresieteorie) : accretion theory aanjaagvuurpyl : booster rocket aanraking (kontak) : contact aantrek : attract aantrekking : attraction aantrekkingsfeer (sentrosfeer) : attraction sphere, centrosphere aantrekkingskrag : attractive force
    - Die Engels/Afrikaans-weergawe is later beskikbaar

Ruimtewoordeboek in Afrikaans

`n  Engels/Afrikaans  en Afrikaans/Engels Woordeboek van Ruimteterminologie is in Kaapstad  deur die Internasionale Akademie van Ruimtevaart  (IAA) bekend gestel.
  • Dit is ook aanlyn beskikbaar   (Meer inligting sodra die skakel werk)

Pharos Speller Speltoetser
Nog `n stukkie inligting vir ouens wat met Afrikaanse spelling van woorde sukkel.

Die gewilde Pharos Speller Speltoetser & woordafbreker is pas opgedateer en bygewerk en is nou versoenbaar met Windows 7.