Sunday 19 September 2010

Opeaand by Boyden-sterrewag, Bloemfontein - RSG opname vir Sterre en Planete



Klik op die foto's om te vergroot
Foto bo: Daar's hy. Die Hubble ruimte teleskoop sorg altyd vir groot opgewondenheid tydens ope-aande by Boyden-sterrewag.

Foto middel: Thinus van der Merwe, Prof Matie Hoffman en Hennie Maas aan die gesels tydens `n opname van die gewilde Sterre en Planete-program wat Donderdagaande om 20:30 op die lug is.

Foto onder: Die gehoor luister aandagtig terwyl die opname gemaak word. 

Foto's: Hannes Pieterse