Sunday 19 September 2010

25 September, Smithfield: Die moontlikheid van lewe binne ons eie sonnestelsel


RePost

Plek: Pigout Restaurant
Adres: Smithfield
Datum: 25 September 2010
Tyd: 19H00
Koste: R75 vir volwassenes en R50 vir kinders
Program: Sterre kyk voor die maan opkom en praatjie.
Tema: Die moontlikheid van lewe binne ons eie sonnestelsel
Ingeluit by die toegang: Lekker sop en ciabatta en wyn en koeldrank
130 km van Bloemfontein. Hier is gastehuise waar mense kan oorslaap as hulle wil.

Bring ook julle teleskope saam. Die sterre is baie mooi hier.

Werk wat by die sentrum gedoen word: Radiowaarnemings. Navorsing op die son en Jupiter. Die belangrikste werk is navorsing in die 1.4GHz waterstoflyn waar vir enige tekens van ET gesoek word.

Bespreek vooraf


Kontakinligting
:
Henk Swanepoel
UFO Research Centre

Smithfield
Tel: (051) 683-0498
E-pos: uforesearch@smithfield.co.za