Tuesday 14 September 2010

Ope-aand Boyden-sterrewag, Saterdag, 18 September 2010


Plek: Boyden-sterrewag (Langs Maselspoort)
Datum: Saterdag, 18 September 2010
Tyd: 18:30

BESPREKING IS NOODSAAKLIK!
  • Willie Koorts van die SAAO lewer praatjie oor Die Ingenieurswese agter Sterrekunde. Die lesing sal tweetalig wees met die skyfies in Engels.
  • Hennie Maas van RSG se Sterre en Planete kom maak twee opnames vir die radioprogram "Sterre en Planete" by die sterrewag. Prof Matie Hoffman en Willie Koorts  is die twee gaste wat om die beurte met die program help. Hierdie sessie is in Afrikaans
  • Waarnemings deur teleskope indien die weer dit toelaat o.a. van Jupiter, Venus en die maan.
Bel 051 401 9751 tydens kantoorure om te bespreek of stuur 'n epos aan FickY@ufs.ac.za

Toegang: R 30 per motor

Verversings en ligte etes te koop - Nuwe spyseniers!

Aangebied deur: Vriende van Boyden-sterrewag en die Amateur Sterrekunde Vereniging