Monday, 13 September 2010

Foto's: Maan en Venus Okkultasie - 11 September 2010


Herman Bonnet van ASSA Bloemfontein se foto's
Canon 400D ISO 100, Skywatcher equinox 120,Eq 6
Klik op foto om te vergroot

Wesssel du Preez ASSA Bloemfontein stuur uit Senekal die
foto's wat hy met `n selfoon deur die oogstuk van `n Orion 8"dobsonion  geneem het.

Klik op foto om te vergroot

No comments:

Post a Comment