Friday 20 August 2010

NGC 253, Sculptor Galaksie vanaf Boyden Sterrewag



Hier is die Sculptor Galaxy wat ons gisteraand by Boyden afgeneem het. Die aand het nie glad verloop nie. Die tracking was af, wind het gewaai en ys op teleskoop het gemaak dat ons 03h00 moes oppak.

Die Siver dollar het nogtans mooi uitgekom.

2h 45min exposures van 5min subs.
QHY9 c ccd deur 80mm Maxvision triplet refractor Guiding deur 8 duim bird jones reflector Nebulosity 2 PHD Photoshop CS 5

Magnitude: 7.90
 Afstand: 12.9 Mly

Foto: Brett du Preez en Chris  Joubert
ASSA Bloemfontein