Thursday, 12 August 2010

Klubaand: 14 Augustus vir Bloemfontein Amateur Sterrekundiges

Plek: Boyden-sterrewag
Datum: Saterdag, 14 Augustus 2010
Tyd: 17:30- Tot ons klaar is.

  • Groepbespreking: Gesels oor die afstand- en grootte bepaling van sterre.
    Lees vooraf daaroor op die internet. Wiki’s en ander. Maak uitdrukke en bring saam.
    As jy `n boek het met inligting daaroor kan jy dit gerus ook saambring.
    (In die biblioteek)

  • Hannes en Pieter Pieterse gee terugvoer oor die “Star Party” op Kambro naby Britstown. Foto's

  • Dieplugwaarneming op die platform. Die stukkie maan wat op is, is ook `n goeie teiken.
    Bring jou teleskoop of verkykyer.
    Onthou jou sterkaarte en maanatlas.

Bring vir jou `n eet- en drinkding saam. Ons sal die kookwater gee.

Ook iets om aan te peusel onder by die platform.

Hou die weer dop en trek maar warm aan.

Groete
Hannes Pieterse


Waarnemingshulp
-
What's Up - August 2010 (SAAO)
- Southern Sky Almanac for 2010 - Pdf (Thanx Auke)
- Comet Chasing August 2010
- Dieplugvoorwerpe (teleskoop) vir Augustus
- Verkykervoorwerpe vir Augustus
- Donker aande in Augustus 2010
- ASSA se Top 100 (Dieplug)

- Moon Phases
- Wolke
- SA Time server
- How to observe the deep sky
- Southern Sky Map (S&T)
- psychohistorian.org
- Southern Star Wheel
- Sky Map - Southern Hemisphere
- Dieplug waarnemingsverslae


Laai dokumente af !
(Pdf-formaat)
- Deepsky Observer’s Companion
Pdf-formaat (Dankie Auke)
- Sketskaart vir jou waarnemings
- Sterrekunde-inligtingstuk

No comments:

Post a Comment