Monday, 2 August 2010

Katalogusse vir die Starparty by Britstown

Hier is `n paar katalogusse met van die voorwerpe wat sigbaar gaan wees by die Britstown Starparty.

Plek:
Kambro Padstal by Britstown  
GPS S30°-25-00.3 E23°-33-56.1


Vir Saterdagaand 7 Augustus.
Dit is gerangskik van 19:00 tot so 05:30.
Sagteware gestel vir voorwerpe bo die horison. 
Voorberei vir 10" Dobsonian

Dit is in Pdf-formaat.
Regskliek en  "Save as".


- ASSA Top 100 ( 96 sigbaar  - Spesiaal vir Auke) Net reg vir `n Messier Marathon. Is dit nie die afskopplek om Suid-Afrika se eie Messier Marathon die lig te laat sien nie.


- Herschel 400 (255)

- Messier (97)

- Caldwell (87)

- `n Paar komete

- Verkykerlys - Binoculars (7 X 50) 


______________________________


2009 se "Starparty"

Hoe ver: Klik hier   N1 en N10 = 413km    of R64     N12   = 428km
(Bloefontein tot by Britstown)

Groete
Hannes Pieterse
(assabfn@gmail.com)

No comments:

Post a Comment