Tuesday, 17 August 2010

Andromeda (M31) vanaf Boyden-sterrewag


Klik om te vergroot

Details van Andromeda:
Data verkry deur Nebulosity en PHD.
Beligting: 120 min in totaal van 10 min beligtings.
Gestack in Deepsky Stacker met flatframes en bias frames.
Geen Darkframes nie. (Hotpixels verwyder d.m.v. 'n Bad pixel map)
Verder geprosesseer in Photoshop CS5 en Noel Carboni's tools.


Kamera: 8.6megapixel QHY9 kleur ccd-kamera.
Teleskope: Maxvision f/6 80mm apochromatic triplet refractor met 'n 8 duim Jones Bird newtonian reflector f/7.
Guiding gedoen deur reflector.
Mount is 'n Skywatcher HEQ5 Pro.
Foto: Brett du Preez en Chris  Joubert
ASSA Bloemfontein


M110 is ook sigbaar (regs)

No comments:

Post a Comment