Friday 23 July 2010

Tyd om jou Lidmaatskap te hernu of om aan te sluit.




 Hernu jou lidmaatskap by die Bloemfontein Sterrekundevereniging
of sluit aan.

Besoek die webtuiste. www.assabfn.co.za


    Dis weer tyd om jou lidmaatskap by die Sterrekunde vereniging van Suid-Afrika te hernu of om aan te sluit .

    Besoek hulle webblad  om die aansoekvorm af te laai en ook om meer te wete te kom van die vereniging.