Sunday 18 July 2010

Nuwe verbeterde : "Star Gazer’s Deep Space Atlas, Outdoor Viewing" (Herhaling)


Op 1 Junie 2009 het ek die eerste keer oor die "Star Gazer’s Deep Space Atlas, Outdoor Viewing" geskryf. Nou is die die nuwe verbeterde weergawe hier.  Dit is nou beskikbaar. Bestel dit gerus.
Hoekom die opgewondnheid.
  • Dit is vir die Suidelike halfrond saamgestel. 
  • Dit is gemaak om buite by jou teleskoop of verkyker gebruik te word
  • Blaaie is doubestand. Wonderlik vir die vroegoggende buite.
  • Bladsyagtergrond is swart met wit teks en voorwerpe daarop.
  • Konstellasies in die naghemel word maklik opgespoor.
  • So ook die voorwerpe in die naghemel.
  • Daar is `n “Sky Tour” om jou te help om die boek te gebruik.
  • Kwaliteit drukwerk 
  • Lees weer 1 Junie se blog in die argief.
  • Baie ekstra inligting oor sterrekunde berskikbaar.
  •  Daar is geen sokkerstatistiek in nie. Niks van FIFA nie.

    Meer inligting en voorbeeldbladsye is hier beskikbaar:

    1& 3 is dieselfde. Bestelinligting is by 1 beskikbaar.
    2 & 3 is dieselfde voorbeeldbladsye
  1. Voorbeeldbladsye en kontakinligting in Powerpoint. Klik hier (2M)
  2. Voorbeeldbladsye en kontakinligting in PDF-formaat . Klik hier  (2M)
  3. Inligting op webblad. Klik hier
  4. Opsommende inligting en hoe om die atlas te bestel:  Klik hier


 
To order a copy, please contact:
 For more info contact Wayne:
 Cell072 465 7739.

Title: Star Gazers Deep Space Atlas, Outdoor viewing.
Author: Wayne Mitchell.
ISBN: 978-0-620-41105-9.
Edition: Second.  Published: April 2010.
Size: A5 (210x150 mm)
Pages: 270. Laminated covers and varnished inner pages.
Cost: R399. Registered postage (including tracking number) R65.      

Groete

Hannes Pieterse
ASSABFN


Atlas release date: Mid June 2010
Atlas release date: Mid June 2010