Thursday 3 June 2010

Opening special: "Star Gazer’s Deep Space Atlas, Outdoor Viewing"

Hier is `n aanbod wat jy nie kan laat verbygaan nie. Jou vroeë kersgeskenk is nou nog meer bekostigbaar.

Sean Mitchell het laat weet hulle het `n spesiale openingsaanbod op Wayne se nuwe verbeterde: "Star Gazer’s Deep Space Atlas, Outdoor Viewing"
Die openingsaanbod is R299 + R65 (geregistreerde posaflewering).
Totale koste is R364.

Blaai af op die blog en lees meer oor die atlas.  

Web: www.deepspaceatlas.com