Tuesday 20 October 2009

Centaur vuurpyl laat die mense reg oor Suid Afrika en Europa wonder (UFO?)




Photo: Federico and Chiara Bellini of Bodio Lomnago, Italy.


Sondagaand het `n klomp sterrekykers na hulle kameras gegryp en hierdie vreemde verskynsel afgeneem.


UFO het die mense op OFM die plaaslike radiostasie in Bloemfontein gesĂȘ. Die kenners het natuurlik met die antwoord gekom:


Gaan loer gerus by hierdie webwerwe wat werklik gebeur het. Ongelooflik.


`n Plaaslike webwerf met sekerlik die beste foto's: Klik hier


Ook by Spaceweather kan jy gaan loer: Klik hier  en beweeg af op die blad



Prof Matie Hoffman van die Fisika Departement by die UV gesels Donderdagaand  om 20:30 met Hennie Maas op Sterre en Planete oor die verskynsel.