Sunday, 13 September 2009

Klubaand vir ASSA Bfn-klublede

Wie: Lede van ASSA Bloemfontein
Praktiese sessie: Riglyne om astrosketse te teken
Plek: Oppikoppi - Boyden-sterrewag.
Datum: 19 September, Saterdag
Tyd: 16:30 vir 17:00
Aanbieder: Hannes Pieterse

No comments:

Post a Comment