Thursday 6 August 2009

Teleskoopbou: Klein en draagbaar




Die tydskrif Sky & Telescope het `n kompetisie vir klein en draagbare teleskope gehad. Hier is die wenner. Gaan swerf gerus op sy webtuiste ronde en kry idees. Die artikel is in die September 2009 uitgawe van die tydskrif.