Thursday 30 July 2009

Knoop toe! Hier kom dit...

As jy wonder oor die weer kan jy gerus by Kobus Botha se weerwebtuiste gaan inloer.
Op die infrarooifoto wat om 18:30 vaanaand geneem is kan die wolke duidelik gesien word. Bloemfontein is daar by die rooi pyl se punt.