Thursday 9 July 2009

Gratis sterkaarte vir waarnemers

Gaan kyk bietjie na hierdie hoë kwaliteit sterkaarte wat José Ramón Torres and Casey Skelton op hulle webtuiste gratis beskikbaar maak.

The TRIATLAS Second Edition

- 3 full MAIN DEEP SKY ATLASES up to 9, 11 and 13 magnitude

- 2 standard-alone COMPLEMENTARY EDITIONS

As daar belangstelling is sal ek die sterkaarte ook op die Astronomy DVD beskikbaar maak. Laat weet asseblief voor ek begin aflaai.

Die grootte van al die lêers is so 945 megagrepe, as jy self wil inspring en aflaai.
Elke kaart is `n hoë kwaliteit pdf.